9:51am SA Time 
  English Afrikaans  
22 September 2017 
Tuis  
Akkommodasie  
Kaart  
Fotos  
Oudtshoorn  
Kontak  
 

AKKOMMODASIE & TARIEWE


NA Smit selfsorg chalets pryse

2016/2017

Enkel: R400.00 | Dubbel: R660.00
3de persoon: R810.00 | 4de persoon: R920.00

Kinders: 0 - 2 jaar bly verniet.

Bespreek nou u NA Smit chalet aanlyn


WIFI BESKIKBAAR BY ONTVANGS


TWEE SLAAPKAMER CHALETS

5x Twee slaapkamer chalets - slaap 4 persone.
Badkamer en kombuis ten volle uitgerus.
Beddegoed en handoeke word voorsien.
TV, lugversorger en braai fasiliteite.
Alle Chalets word daagliks skoon gemaak.
Arriveer vanaf 14:00 - 20:00
Vertrek tyd 10:00


  


EEN VERTREK OOP PLAN CHALETS

6x Een vertrek, oop-plan chalets - slaap 4 persone.
Badkamer (met slegs 'n stort) en kombuis ten volle uitgerus. Beddegoed en handoeke word voorsien.
TV, waaier en verwarmer, braai fasiliteite.
Alle Chalets word daagliks skoon gemaak.
Arriveer vanaf 14:00 - 20:00
Vertrek tyd 10:00


  

  


LUUKSE TWEE-SLAAPKAMER EL DORADO HUISE (28 & 29)

2 x Twee-slaapkamer huise met lugversorging ('n dubbelbed in elke kamer) met oopplan kombuis/leefarea. Twee en-suite badkamers (stort, toilet, wasbak). DSTV (geselekteerde kanale). Buitenstraatse parkering en braai fasiliteite. Alle eenhede word daagliks skoongemaak.
Arriveer vanaf 14:00 - 20:00
Vertrek tyd 10:00

El Dorado selfsorg huise pryse

2016/2017

Enkel: R475.00 | Dubbel: R710.00
3de persoon: R1000.00 | 4de persoon: R1150.00

Kinders: 0 - 2 jaar bly verniet.

Bepreek Eldorado 28 nou aanlyn!

Bepreek Eldorado 29 nou aanlyn!


  

 
   
   
   
   
   
   
Copyright © 2017  ::  N.A. Smit Holiday Resort  •  Site by:  WebWorX